营口:启动失业保险援企稳岗工作
Voorkoms
1222 |
? | 12de eeu | ?13de eeu? | 14de eeu | ?
百度 饿了么公关部工作人员说,根据规定,外卖平台不允许商家售卖香烟,更不允许向未成年人售卖香烟。
? ? | ? | 1217 | 1218 | 1219 | 1220 | 1221 | ? 1222 ? | 1223 | 1224 | 1225 | 1226 | 1227 | ? | ? ? |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1222 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
Prajnaparamita; wat dalk Ken Dedes voorstel | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1222 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 22ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Ken Arok verslaan die laaste Kediri-koning op Oos-Java en stig die Singhasari-dinastie.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 16 Februarie – Nichiren, Boedistiese monnik (? 1282)
- Onbekend – Andrei II van Wladimir, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (? 1264)
- Onbekend – Theodorus II Laskaris, keiser van die Niceense Ryk (? 1258)

Sterftes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Theodorus I Laskaris, keiser van die Niceense Ryk (* Circa 1174)