染宝怎么注册_染宝如何登录_染宝赚钱最新入口
Voorkoms
1860 |
? | 18de eeu | ?19de eeu? | 20ste eeu | ?
百度 据蚂蚁金服方面介绍,目前公司已经与80多家保险公司有着密切合作,已经服务超过3亿互联网保民。
? ? | ? | 1855 | 1856 | 1857 | 1858 | 1859 | ? 1860 ? | 1861 | 1862 | 1863 | 1864 | 1865 | ? | ? ? |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1860 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Abraham Lincoln | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1860 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 60ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die Republiek van Lydenburg word by die Zuid-Afrikaansche Republiek ingelyf.
- Die Nederduits Gereformeerde Gemeente Jacobsdal kom in 1860 tot stand.
- Die eerste Indi?rs word as ingeboekte werkers na Suid-Afrika gebring om in die suikerrietvelde van Natal te werk.
- 18 September – Die pouslike Zouave word verslaan by Castelfidardo.
- Abraham Lincoln word tot president van die Verenigde State verkies.
- Savoye word deur Frankryk geannekseer.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Henry Charles Hull, Suid-Afrikaanse kabinetsminister (? 1932).
- 3 April – Frederik van Eeden, Nederlandse skrywer, digter en psigiater (? 1932).
- 9 April – Emily Hobhouse, Britse menseregteaktivis (? 1926).
- 13 April – James Ensor, Belgiese skilder (? 1949).
- 2 Mei – Theodor Herzl, Joods-Oostenrykse joernalis en uitgewer, stigter van die Sionisme (? 1904).
- 9 Mei – J.M. Barrie, Skotse skrywer (? 1937).
- 20 Mei – Eduard Buchner, Duitse chemikus en simoloog (? 1917).
- 13 Junie – Groothertog Dmitri Konstantinowitsj van Rusland, seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland en ’n neef van tsaar Aleksander III (? 1919).
- 7 Julie – Gustav Mahler, Tsjeggies-Oostenrykse komponis en dirigent (? 1911).
- 5 Augustus – Louis Wain, Engelse skilder, wat veral bekend is vir sy skilderye en tekeninge van vermenslikte katte en katjies (? 1939).
- 7 September – Anna Mary Moses, beter bekend as Grandma Moses, Amerikaanse volkskunstenares (? 1961).
- 3 Oktober – Groothertog Paul Aleksandrowitsj van Rusland, die sesde oudste seun en jongste kind van Aleksander II van Rusland en sy eerste vrou, Maria Aleksandrowna (? 1919).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 14 Maart – Carl von Ghega, Oostenrykse spoorwegingenieur (* 1802).
- 12 September – Sir Harry Smith, 'n Britse goewerneur en ho?kommissaris aan die Kaapkolonie (* 1787).