撬开市场新缝隙 美国顶峰产品上市会 首日签单1.9亿!
Voorkoms
百度 深入开展理想信念教育,教育引导广大机关党员干部牢记党的宗旨,挺起共产党人的精神脊梁,自觉做共产主义远大理想和中国特色社会主义共同理想的坚定信仰者和忠实实践者。 | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
County | ![]() |
Ko?rdinate | 28°32′N 81°23′W / 28.533°N 81.383°W |
Stigting | 1843 |
Ge?nkorporeer op | 4 Februarie 1885 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 308,41 vk km |
Hoogte bo seevlak | 25 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2020) | 307 573 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 071,3/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 387 138 |
Tydsone | UTC -5 (EST) |
- Somertyd | UTC -4 (EDT) |
Burgemeester | Buddy Dyer (D) |
Amptelike webwerf | orlando.gov |
Orlando is 'n stad in die deelstaat Florida. Dit is ongeveer 135 km noordoos van Tampa. Die stad het ontstaan in 1843 en is genoem na 'n soldaat wat in die Tweede Seminole-oorlog gesneuwel het. Dit het in 1875 stadstatus verwerf. Sitrus word in die omgewing verbou. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 sal weer wedstryde hier beslis word.
Bron
[wysig | wysig bron]- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 18, Bladsy 228.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Orlando.
- (en) Toerisme-inligting oor Orlando op Wikivoyage
- (en) Amptelike webwerf